Besighede wat produkte en dienste kan lewer by hulle by kliënte se liggings gaan voordeel kan trek uit die huidige situasie regoor die wêreld. Is u reg om kliente te besoek? Ja? Laat hulle toe om nou tyd met jou te bespreek op die web werf.

Kliënte wat u besigheid op die webwerf vind kan u nou nooi om hulle te besoek indien u besigheid dienste kan lewer of produkte kan aflewer op hul perseel. Die Bespreek Besoek knoppie is nou LEWENDIG en gereed om jou na jou kliënte te stuur.

Die form is eenvoudig, maklik om in te vul en kan ge-aktiveer word op enige van ons besigheid of reis lysitems, gratis of betaald:

Skep jou besigheid se advertensie VERNIET vandag deur te registreer. Kontak ons indien u vashaak en ons help u graag, of stuur u besonderhede na info@mydestination.co.za.

Kommentaar

Laas Gewysig op Tuesday 8 June 2021 15:21
Laat Kliënte Tyd Bespreek Met Jou
Google SkyScraper
Your IP address has been recorded as 3.81.79.135. Session reference a59b935a-ed0b-11ee-9722-9600003572f7.