'n Privaat reservaat aan die voete van die Langeberge, 15km buite Robertson. Die reservaat bied 'n netwerk van natuur roetes, voel kyk en bas visvang. Daar is 'n 4x4 roete vir die avontuurlustige. Ervaar die pragtige flora van die vallei.
Stuur 'n Navraag
Address: Pat Busch Berg Reservaat, Bergendal Plaas, Klaasvoogds Wes, Robertson, Wes Kaap, Suid Afrika