Alle persoonlike inligting word in 'n beveiligde databasis gestoor waarna slegs IGotAfrica BK werknemers toegang het. Alle werknemers word gebind deur streng geen onthullings kontrakte. Fisiese toegang tot alle masjiene wat die databasis bedien word beheer. Geen persoonlike inligting word met 'n derde party gedeel nie.

U inligting word in 'n beveiligde omgewing gestoor. Toegang tot die data word streng beheer. Ons het streng fisiese en elektroniese sekuriteit meganismes in plek.

Die inligting wat deur u lysitems gewys word kan beheer word deur die gebruiker wat aangewys is om die lysitems op te dateer. U besluit self watter inligting word aan die publiek gewys om u besigheid te adverteer.

Sou u verkies om u inligting van die web werf af te verwyder moet u ons asseblief dadelik in kennis stel.

Related Searches: privaatheid verklaring
Related Pages:
Privaatheid Verklaring
Fanie - Google AdSense - Skyscraper