Gevind: 179
Tanzanië spog met hoë biodiversiteit en 'n wye verskeidenheid habitat. Op Tanzanië se Serengeti vlaktes neem wit-baard wildebeeste (Connochaetes taurinus mearnsi) en ander diere deel aan 'n massa jaarlikse migrasie.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Besigheid, reis en toerisme inligting vir Brasilië
Die Republiek van Kenia is vernoem na die berg Kenia. Die oorsprong van die naam is nie duidelik nie, maar is dalk verwant aan die die Kikuyu, Embu en Kamba woorde, Kirinyanga, Kirenyaa en Kiinyaa wat "God se rusplek" in al drie tale beteken.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Zambië het van die natuur se beste wildreservate en die land het volop toerisme potensiaal. Die noord Luangwa, suid Luangwa en Kafue nationale parke loop oor van die wild.
Argentinië besigheid, reis en toerisme land inligting
Venezuela land inligting, besigheid, toerisme en reis inligting
Duitsland besigheid, reis en toerisme inligting
Nigerië se topografie word gedomineer duer die Niger en Benue riviere wat in 'n kenmerkende Y by mekaar aansluit. Die rowwe hooglande beslaan die suidweste van die land.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Die Koninkryk van Swaziland is 'n klein landingeslote land in Afrika (een van die kleinste op die kontinent), ingedruk tussen Suid-Afrika na die weste, noorde en suide en Mosambiek na die ooste.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Gaboen is geleë aan die Atlantiese kus van sentraal Afrika op die ekwator. Gaboen het grotendeels 'n ekwatoriale klimaat en 85% van die land word beslaan deur reënwoude.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Gevind: 179
Your IP address has been recorded as 18.116.36.174. Session reference 20b594c6-2c79-11ef-846b-9600003572f7.